Skryf jou Graadeentjie in
Wen so:
Vang die oomblik vas en staan ’n kans om jou deel van R12 500 se kontantpryse en wonderlike geskenkpakke te wen.
- Net inskrywings deur hierdie webtuiste word toegelaat.
- Laai ’n foto op van jou kind op hul eerste dag van “grootskool”.
- Die gr. 1-leerder moet geregistreer wees om tussen Januarie en Februarie 2021 met skool te begin.
- Jy mag net een keer inskryf. Duplikaat-inskrywings sal uitgewis word – net die eerste inskrywing en meegaande stemme sal oorweeg word.
- Jy kan die kassies (Hoof kontantprys, Oulikste glimlag en Beste houding) afmerk om ’n foto vir al die kategorieë in te skryf.
- Klik hier vir die volledige lys van reëls.
Voltooi die vorm hier onder:
Finished since 479 days, 5 hours and 48 minutes.