Wen met Kuier en Ackermans

Meer oor die pryse

  • Eerste prys: R6 000 – kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
  • Tweede prys: R4 000 – kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
  • Derde prys: R2 500 – kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
  • Oulikste glimlag: Een van 10 pare B-First skoolskoene ter waarde van R119,95 geborg deur Bata
  • Beste houding: Wen een van vyf skryfbehoefte-geskenkpakke vir graad 1 van Evolve Files ter waarde van R200
  • Stemmerspryse: Wen dalk een van 10 Ackermans-geskenkbewyse van R1 000 – net vir stem!

Stem en wen

Bonus: Stemmers kan een van 10 Ackermans-koopbewyse ter waarde van R1 000 wen – net deur te stem!

Pryse word geborg deur: